South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig -  Weekly Agriculture News Summary  5th April 2023

South Africa -Weeklikse Landbou Nuusoorsig - Weekly Agriculture News Summary 5th April 2023

User Rating: 5 / 5

Star ActiveStar ActiveStar ActiveStar ActiveStar Active
 

Weeklikse Afrikaanse Landbou Nuusoorsig - Die Afrikaanse Nuus is die afgelope paar dae op AGRI NEWS NET geplaas, saam met nog ander artikels. 

Farmers  in South Africa progressively increased the area under soya bean from about 516,500ha in the 2012/13 season to the current 1.15-million hectares. Along the way the seed breeders and regulators also ensured that high-yielding seed varieties were used.   The improvements in seed, fertiliser and other inputs caused soya bean yields to improve from an average of 1.5t/ha in 2012/13 to about 2.4t/ha in 2022/23. This combination of yield improvement and larger hectarage has led to the expected record soya bean crop of 2.7-million tonnes in the 2022/23 production season.  READ on AGRI NEWS NET

Enige groep se aandeel in die ekonomie word bepaal deur sy bydrae daartoe. Ekonomiese vryheid is nie soos die EFF en ANC dink die vryheid om te verbruik wat ander produseer nie. Dit is veel eerder die reg om vrylik en sonder staatsinmenging te produseer, en na goeddunke dit waarvoor jy gewerk het te gebruik.Dis verkeerd om sekere mense verantwoordelik te hou vir wat gebeur het voor hulle gebore is, terwyl ander nie verantwoordelikheid neem vir wat hulle nou aanvang nie. Die ANC en EFF se blaampolitiek kan op die korttermyn hulle politieke probleme oplos, maar nooit die ekonomiese probleme van hulle ondersteuners nie.

In the run-up to the 2023 wine grape harvest, January to April, the fourth estimate by viticulturists and producer cellars indicates a smaller crop than in 2022, and smaller than the previous three estimates published during the 2023 harvest season.The harvest is predicted to be smaller than the 2022 harvest. Winemakers and viticulturists are however in agreement – the excellent quality grapes hold a big promise for the making of remarkable wines," says Conrad Schutte, manager of the Vinpro team of viticulturists that issues the crop estimate together with industry body South African Wine Industry Information and Systems organization (SAWIS).

Yields in Africa’s smallholder-based farming system have remained stubbornly below the global average for years. The continent is not producing enough of its own food and spends almost $50bn annually importing food, a figure which is predicted to double by 2030 if productivity gains cannot be achieved.

Commercial actors must meet the actual costs of the harm they cause if further damage is to be prevented. Governments will need to hold commercial actors to account. And norms need to be reshaped in the public interest, drawing attention to the right to health and the governmental obligation to protect health, not just corporate freedoms. READ MORE 

We live in a time of higher food prices, part of the global polycrisis triggered by the pandemic and Russia's war on Ukraine, which caused seizures in supply chains and pushed up energy and food prices. In short, this is not unique to South Africa. READ MORE

Alcohol is the third-leading cause of preventable death in the U.S., and alcoholic liver disease kills 22,000 Americans every year. Risk of liver disease is greatest among heavy drinkers, but one report found that drinking just two alcoholic beverages a day for five years can damage the liver. One drink per day, Hazen said, increases the risk of heart attack and stroke by 10 to 20 percent. READ MORE 

Die mistasting van die ANC se sogenaamde grondhonger wat kwansuis rykdom gaan skep lê juis hierin vasgevang. Indien die plase (en sommige van die kommersiële boere is reeds swart boere) alles oorgedra word aan “nuwe” swart boere is die grondhonger van ongeveer 37 000 mense “bevredig”. Al word die plase verdeel in kleiner eenhede sodat daar dan vir ongeveer 75 000 “grondhonger” persone grond gegee sal kan word, sal hierdie eenhede in elk geval nie meer ekonomies bedryf kan word nie as gevolg van die gebrek aan die ekonomie van skaal. Dit is ʼn weglaatbare druppel in die emmer uit die meer as 60 miljoen mense. Die praktyk het tot nou toe gewys dat daar op die wyse hoe die ANC grond oorgedra het, meer as 90% van die oorgedraagde plase uit produksie gegaan het. Die enigste resultaat wat spoedig uit hierdie kortsigtige beleidsbenadering verkry sal kan word is ʼn gewaarborgde gebrek aan voedsel vir die verstedelikte inwoners van Suid-Afrika.

EXCITING NEWS - EXCLUSIVE -  COMING UP - 

Agri X en CRA MEDIA - Farmingportal.co.za Agrinewsnet.co.za will with this competition give these women the platform they deserve to enter a competition for Women`s Insight with the finalé gala event on 24 Augustus, during Womens`month at a venue in Pretoria. The impact of policy matters on your individual farming operation and in your immediate rural community Do you have a voice? Would you like to be heard? Do you wish to share your insights in how decisions on agricultural policy matters are affecting your daily lives on the farm? Now is the time to be part of the discussion! The Women’s Insight Deliberation Competition provides the perfect opportunity for women who live on farms or who are involved in a farming business or in the sector to become part of the discussion on how boardroom decisions on policy matters impact on your daily lives. The Women’s Insight Deliberation Competition seeks to encourage well-thought and accurate deliberation of the topic with practical examples. This competition seeks to create a platform where women in agriculture can become part of the agricultural discussion platform and ultimately influence public and industry discussions

AUDIOCAST-  

 

 Ons span is die week weer op die pad-  Limpopo en Mpumalanga word besoek. Sojabone word nou gestroop met baie hoe opbrengste en goeie gehalte.  Die weer is regtig aan die verander en die stelsels is onvoorspelbaar as mens na die geskiedenis kyk. Die winter is besig om vinnig nader te kruip. En daar is nog oeste op die land wat nie nou enigsins reg is vir ryp of koue nie. Kry maar jou krag voorsiening reg- Ons het geen beheer oor Eskom meer nie. 

Week se nuus op AGRI NEWS NET 
Suid-Afrikaners sal na verwagting nog minstens vir twee jaar ly onder hoë rentekoerse. Die Universiteit van die Vrystaat se senior landbou-ekonoom Frikkie Maré sê daar is boonop sprake van 'n droogte, wat mense verder kan laat noustrop trek.
Suid-Afrikaners word aangemoedig om tuis hul eie kos te kweek. Minister van Landbou, Thoko Didiza, het KwaZulu-Natal besoek waar sy die belangrikheid van voedselsekerheid beklemtoon het, en om gemeenskappe te help om self-onderhoudend te word.
Ten spyte daarvan dat Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika, ook genoem die Brics-lande, nie 'n handelsblok is nie, bied sy ekonomiese samewerkingsooreenkoms Suid-Afrika 'n strategiese platform om sy handelsbelange te bevorder.
Vir ‘n groot deel van 2023 gaan dit ‘n moeilike jaar vir die wêreldwye ekonomie wees. Volgens die hoof van die Internasionale Monetêre Fonds, Kristalina Georgieva, sal die groot ekonomieë van globale groei, Amerika, Europa en China, se ekonomieë verlangsaam. Sy sê die nuwe jaar gaan moeiliker wees as die jaar wat ons agterlaat het.
Die energiekenner Hilton Trollip sê geld van tariefverhogings gaan Eskom nie red nie. Die tariewe wat die kragvoorsiener vir elektrisiteit hef, het Saterdag met meer as 18 persent verhoog. Trollip sê Eskom het nie net te kampe met koste nie, maar moet ook sy skuld diens.
‘n Senior lektor by die Universiteit van Pretoria, Motshedisi Mathibe, sê die hennep- en daggabedryf het die potensiaal om werk te skep, armoede te verlig en ongelykheid in Suid-Afrika te verminder. Na raming kan die sektor meer as 130 000 nuwe werksgeleenthede skep
In the run-up to the 2023 wine grape harvest, January to April, the fourth estimate by viticulturists and producer cellars indicates a smaller crop than in 2022, and smaller than the previous three estimates published during the 2023 harvest season.
Die verbod op pluimvee-invoere vanuit Ierland is opgehef. Die landbouministerie sê in ‘n verklaring dat alle invoere, insluitend lewende voëls vanuit die land weer toegelaat word. Die land het ‘n voëlgriep-uitbreking op 12 November verlede jaar aangekondig en is weer vry van die siekte op 21 Desember verklaar.
Human pressure on land, soils and freshwater have intensified, pushing these resources to their production limits. Climate change has increased pressure on rain-fed and irrigation production over and above the environmental consequences of decades of unsustainable use, said the report,
Transnet Suid-Afrika maak gereed vir die daarstelling van 'n toename in die aantal weeklikse treine wat kommoditeite deur Mosambiek se hawe in Maputo sal lewer. Dit sal moontlik wees nadat ooreenkoms bereik is dat die spoorverbinding beskou word as 'n “oop grens” wat goedere se vervoer na die Maputo hawe moontlik maak.
Koue fronte kan van Donderdag af laer temperature en reën na die winterreënstreek bring, terwyl reën oor die naweek ook oor die sentrale en oostelike dele van die binneland moontlik is.
The diesel price will be cut by over 73c a litre on Wednesday, with a marginal 1c decrease in 93 unleaded petrol, and a 2c increase in 95. The department of mineral resources and energy said diesel 0.05% sulphur will see a 73.58c decrease, while 0.005% sulphur will drop by 74.58c a litre.
Die jongste wetenskaplike bevindings dui daarop dat ‘n gesonde dieet nie net beter is vir jou gesondheid nie, dit is ook goed vir jou gemoedstoestand. Maar selfs navorsers was verras met die uitslag.
The population is expected to grow by 2.2 billion people by 2050, but at the same time, there is an increasing amount of pressure to lower our environmental impact,” Mr. Blades said. He pointed to advancing genetics, intentional stewardship and improving mechanics through precision agriculture as key ways to expand production without increasing the environmental load.
SMALL-SCALE crop farmers in the Zambezi region of Namibia recently called on the Namibian government to compensate them for the actual value of crops destroyed by wildlife such as elephants and hippos.
Die Sybokhaarkwekersvereniging het op 27 en 28 Maart 2023 twee Angora-inligtingsdae in Bronkhorstspruit aangebied. House of Fibre was een van die geleentheid se borge. Gedurende die eerste dag is ’n oorsig van die Angorabedryf gegee en op die tweede dag, is daar hoofsaaklik op die plaaswerkers gekonsentreer.
CropLife Suid-Afrika het ‘n waarskuwing uitgereik oor ‘n toename in kakkerlak-besmettings in die land, wat gelei het tot ‘n oplewing in die onwettige gebruik van plaagdoders wat nie geregistreer is vir binnenshuise gebruik nie.
We live in a time of higher food prices, part of the global polycrisis triggered by the pandemic and Russia’s war on Ukraine, which caused seizures in supply chains and pushed up energy and food prices. In short, this is not unique to South Africa. This is also the wrong time to cry wolf, as the Competition Commission recently did in its Essential Food Price Monitoring Report.
Former Eskom CEO Andre de Ruyter said the state power utility had experienced a “sustained campaign of sabotage” for years, resulting in significant damage, financial losses, and load-shedding.
Die Boerboel is 'n verklaarde Suid-Afrikaanse landras wat beskryf word as betroubaar, gehoorsaam en intelligent. 'n Boerboel is hanteerbaar, betroubaar, gehoorsaam en intelligent met 'n sterk beskermingsdrang. 'n Opreg-geteelde Boerboel is selfversekerd en vreesloos.
On 30 March, the SA Reserve Bank (Sarb) raised the interest rate by 50 basis points, which took the repo rate to 7.75% and the prime lending rate for consumers to 11.25%. It was the Reserve Bank’s ninth consecutive rate rise, bringing the cumulative increase to 4.25% since late 2021.
 
To read this and more real and updated Farming and Agriculture NEWS  7 days a week and 365 days of the year-

Download AGRINEWSNET or visit agrinewsnet.co.za
 Geen medium in Landbou gee jou soveel nuus by een adres - 7 dae per week- 365 dae van die jaar-  

Hierdie was van die nuus wat die afgelope tyd op AGRI NEWS NET geplaas was.  Lees dit en nog meer op www.agrinewsnet.co.za