• Suid Afrika het van die beste landbouers in die wereld en daarmee saam is meeste van hulle van die vriendelikste en hulpvaardigste mense.  Hulle hande staan vir niks verkeerd nie en hulle hou daarvan om mense wat nie veel weet van Landbou, so bietjie touwys te maak nie.