• DIE miljoene Suid-Afrikaners wat die intense frustrasie oor die land se onbeholpe, chaotiese pogings tot grondhervorming deel, sou waarskynlik taamlik schadenfreude gevoel het oor wat in Augustus 2019 in Hof 19 van Kaapstad se grondeisehof afgespeel het.