Positiewe plaaslike verhandelings van mielies, sojaboon en koring het plaasgevind.
Die plaaslike ekonomie is steeds grootliks onder druk met die kleinhandel-, vervaardiging- en mynbousektore wat laer syfers gedurende die eerste kwartaal van 2019 getoon het.
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 11,081 miljoen ton gestel, wat 0,58% of 64 300 ton meer is as die vorige skatting van 11,017 miljoen ton.
From France to the Middle East to the US Midwest, drought levels that haven’t been seen worldwide in at least two decades are damaging prospects for replenishing depleted global wheat supplies and increasing food security risks for many countries.