Dis mielieplantyd in Suid Afrika en elke streek het sy eie plantdatums soos wat geskiedenis dit bewys het en opbrengste gemeet is.
Die produksie toestande in die N-Wes Vrystaat en die N-Wes Provinsie lyk op die oomblik baie sleg en feitlik geen mieliesof ander somergewasseisal in hierdie gebiede geplant nie.
Suid Afrika se Landbouers in somersaaigebiede maak die beste van die huidige situasie.
Afrikaans het 'n baie groot woordeskat en daar is 'n paar woorde wat baie lekker op die tong is- partymaal moet jy soek vir 'n woord.
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 10,655 miljoen ton gestel, wat 0,90% of 94 650 ton meer is as die vorige skatting van 10,561 miljoen ton.
Positiewe plaaslike verhandelings van mielies, sojaboon en koring het plaasgevind.
Die plaaslike ekonomie is steeds grootliks onder druk met die kleinhandel-, vervaardiging- en mynbousektore wat laer syfers gedurende die eerste kwartaal van 2019 getoon het.
Die mielie-, koring en sojaboonmarkte in Suid-Afrika het Vrydag positief verhandel, die sojaboonmark het gemeng verhandel en die sonneblomsaadmark het onder druk gekom. Kanola-aanplantings vorder goed.
The local maize, soya bean, winter cereals, sunflower seed prices increased last week. The local peanut production for the season does not look good as the plantings could not take place optimally.
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 10,933 miljoen ton gestel, wat 0,30% of 32 400 ton meer is as die vorige skatting van 10,900 miljoen ton.
Die Oesskattingskomitee het die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes in sy sewende produksieskatting vir die jaar op 11,017 miljoen ton gestel, wat 0,34% of 37 800 ton meer is as die vorige skatting van 10,979 miljoen ton.
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 11,081 miljoen ton gestel, wat 0,58% of 64 300 ton meer is as die vorige skatting van 11,017 miljoen ton.
Volgens die resultate van ’n nie-ewekansige opname onderneem deur die Direktoraat:
Graan SA sê in sy nuutste produksieverslag mielies wat buite die optimale planttye geplant is, kan later in die seisoen skade opdoen as dit vroeg ryp. Boere in die westelike dele se mielie-aanplantings behoort teen die middel van die maand afgehandel te wees.
Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 15,222 milj. ton gestel, wat 2,78% of 412 170 ton meer is as die vorige skatting van 14,809 milj. ton.
Landbou in Suid-Afrika het die afgelope paar produksieseisoene baie wisselvallige klimaatsomstandighede ervaar, wat strek vanaf uiterste droogtes met besonder hoë temperatuureenhede tot rekordoeste met reën wat net op die regte tyd voorgekom het.
Inflasie is die toename van pryse oor ’n tydperk en kan breedwerpig beskou word as ’n maatstaf om die toename in pryse of in lewenskoste oor ’n tydperk in ’n land aan te dui.
Elke jaar eis inflasie sy tol op verbruikers se rand en sent en neem die pryse van produkte toe.