• Die omstrede ondertekening van die Onteieningswet wat voor die Mei 2024 verkiesing deur die ANC deur die parlement geboelie is, is soos die soortgelyke ondertekening van die BELA-wet en die verwagte inwerktreding van die NGV-wet, verdoemend vir vertroue in die RNE, beleggersvertroue en ekonomiese herstel. Boere is ontsteld daaroor.

Newsletter Subscribe