Welcome to our world- the real world of Farming and Agriculture- Our team know what farming and Farmers are all about-
DOWNLOAD AGRI NEWS NET from the GOOGLE APP store- Get update with the news 7 days a week- 365 days per year- This AGRI NEWS NET -Some of the news stories of this week-,
Nuuskommentaar.
In die week het 'n sterk jong man wat diep spore al getrap het in die buiteland my gevra" hoe maak jy jou eie kleuters groot in die deurmekaar wereld vandag"- Dis die realiteit en net geloof kan ons hierdeur dra.
Mense is baie diep bekommerd oor wat in die Noordelike halfrond aan die gang is. Dis die een vernietigende stap op 'n ander wat die wereld stukkie vir stukkie vernietig. Met Rusland wat se hande vol van bloed is oor mense en families se lewens wat vernietig word. Die ANC regering is bekommerd oor die situasie maar hulle kan nie veel se nie, want hulle is deel van die oppergesag van Putin en sy Kremlim. Dis net jammer dat die edelagbare President nie "sense" in boesem vriend se kop kan praat nie.Suid-Afrika was een van 35 lande wat buite stemming gebly het, terwyl 141 lande vir die resolusie gestem het en vyf daarteen. Van Suid-Afrika se BRICS-vennote was Rusland die enigste land wat teen die resolusie gestem het. Indië en China het, soos Suid-Afrika, buite stemming gebly, terwyl Brasilië al BRICS-land was wat ten gunste van die resolusie gestem het.
Dit lyk of die ANC regering baie geleer het by hulle vriende in Rusland as dit kom by magsbeheptheid, want die regering wil nog steeds die inwoners van Suid Afrika beheer met die sogenaamde Corona virus regulasies en dink nog nie daaraan om die regulasies totaal op te hef nie. Maar die tyd is ook besig om uit te hardloop vir hierdie belaglike aanslag teen die mens wat volstoom deur die regering van Suid Afrika ondersteun word.
Eskom se probleme kom al vir jare na 1994 agv die sogenaamde geleerde besigheidsmanne met grade wat hulle hande in die geldkas gehad het en nie enige instandhouding gedoen nie Ons kan dankbaar wees dat ons nou mense in beheer wat bereid is om die gemors uit te sorteer. Ons moet hulle ondersteun. Dis nie maklik om in die omgewing te werk waar daar soveel negatiewe politiek en raad kom van mense wat absoluut niks weet van enige iets en hoe om Eskom suksesvol te bestuur nie
Rusland het begin met ’n volskaalse oorlog teen die Oekraïne. Markte het onmiddellik gereageer met die daaropvolgende tydperk wat gekenmerk is deur groot prysbewegings.Kommoditeitspryse oor die volgende twee weke het die wêreld se onsekerheid weerspieël. Internasionaal het mieliepryse op die Chicago Board of Trade met $1,17/skepel gestyg, sojaboonpryse met $0,88/skepel en koringpryse het $4,78/skepel sterker verhandel. Oliepryse het met byna $36/vat gestyg!
Plaaslik het graan- en oliesaadpryse ook skerp gereageer. Julie 2022 se wit- en geelmieliepryse het met onderskeidelik R359/ton en R392/ton gestyg. Sojaboonpryse vir die Mei 2022-kontrak was R522/ton sterker, maar dit is veral die koring- en sonneblompryse wat aggressief verhandel het. Die Maart 2022-koringprys het vanaf R6 049/ton tot R7 250/ton beweeg, terwyl sonneblompryse ontplof het met ’n styging van R2 403/ton! Rusland en die Oekraïne produseer saam ongeveer ’n kwart van die wêreld se graan. Wêreldwyd word daar jaarliks ongeveer 57 miljoen ton sonneblomsaad geproduseer. 58% hiervan is afkomstig vanaf die Oekraïne en Rusland, wat onderskeidelik 17,5 miljoen ton en 15,5 miljoen ton produseer. Die Oekraïne is ook die voorloper wat die produksie van sonneblomolie betref met 7,3 miljoen ton/jaar. Die internasionale kunsmisprentjie lyk droewig. Rusland, die wêreld se grootste kunsmisuitvoerder wat tans onder strawwe wêreldsanksies steier ná sy inval van Oekraïne, het onlangs ’n twee maande lange verbod op die uitvoer van ammoniumnitraat geplaas. Ammoniumnitraat en ureum is die twee hoofbestand- dele van stikstofkunsmis, die misstof wat die meeste ter wêreld gebruik word. Brasilië is die grootste invoerder van ammoniumnitraat, en gaan binnekort sy safrinha-graan aanplant ná sy sojaboonoes.
Rusland produseer 10 miljoen tot 12 miljoen vate ruolie per dag, die derde meeste wêreldwyd (na die VSA en Saoedi-Arabië).
Ongeveer 51% van Rusland se olie-uitvoere is na Europa, met 42% wat na Asië uitgevoer word. Die volgende ses weke is uiters belangrik vir die volhoubaarheid van huidige graan- en oliesaadpryse. Soos genoem, maak produksie in die Oekraïne ’n wesenlike deel uit van die totale wêreldwye aanbod van graan en oliesade. Tradisioneel word sonneblom in April/Mei in die Oekraïne geplant, terwyl die aanplanting van mielies geskied vanaf middel April tot middel Mei.
Landbou-organisasies reg oor die wêreld het aangedui dat hulle toenemend voel dat hul regerings “teen” hulle regeer en beleide daarstel wat nie bevorderlik vir landbou is nie, wat dit vir hulle moeiliker maak om mededingend te produseer. Dr. Theo de Jager, die president van die Wêreldlandbou-organisasie (WFO), het tydens die Britse nasionale landbou-unie (NFU) se kongres gesê dat hierdie probleem opgelos gaan word as landbou verby pleitveldtogte en voorspraak beweeg en tot optrede oorgaan om beleid te beïnvloed. Die mikpunt is dan om die bal in die beleidmakers se hande te plaas. In sy toespraak het hy ʼn blik op landbou wêreldwyd gegee en gesê die belangrikste funksie van enige landbou-organisasie, maak nie saak hoe klein of groot, plaaslik of internasionaal nie, is om regeringsbeleid te beïnvloed. “Maar om enige beleid te beïnvloed, moet jy reeds jou eie beleid geformuleer het en dit is ʼn luuksheid onder landbou-organisasies, want jy moet konsensus onder boere kry. Boere moet saamstem om die mandaat vir ʼn bepaalde beleid te gee, en dit is nie maklik nie. “Daar is nie twee boere wat dieselfde boer nie. Hulle is entrepreneurs, besluitnemers en mense wat vir hulself dink en doen. Dit maak dit moeilik om beleid te ontwikkel.” Hy het die NFU gelukgewens met hulle jongste beleid, ʼn netto zero-belofte, wat daarna streef om landbou se koolstofvoetspoor uit te wis.
Suid Afrika is besig om teen 'n baie vinnige pas te versleg-
Kom ons hanteer dit wat na ons toe kom, een vir een in geloof.
Redakteur
Van die nuus wat die week op AGRI NEWS NET geplaas is.
’n Groep Afrikalande, waaronder Suid-Afrika, in 2020 landbouprodukte ter waarde van $4 biljoen uit Rusland ingevoer het. Sowat 90% hiervan was koring en 6% sonneblomolie. Oekraïne het in 2020 landbouprodukte ter waarde van $2.9 biljoen na Afrika uitgevoer. Sowat 48% hiervan was koring, 31% mielies en die res het sonneblomolie, gars en sojabone ingesluit.
Great weather conditions will result in a promising grape harvest in Egypt. Quality is expected to be on good levels, although rising input costs are proving to be a challenge. One Egyptian grape exporter states they’re still able to supply the Russian market with grapes, but shipping routes have been affected by the current conflict.
Avocados have seen a meteoritic rise in sales, and retailers have scrambled to make the fruit available year-round. The stone fruit originates from Mexico to Guatemala, making them the largest producer in the world, producing 2.5 million tons of avocados, representing the sheer growth of this market. South Africa has about 3,000 hectares and dozens of farmers to grow this fruit.
Die afgelope twee jaar is gekenmerk deur uitdagings en aanpassings soos die bek-en-klouseer-uitbreking, Covid-19 en die manier waarop vergaderings en aanlyn-verkope nou plaasvind, het mnr Angus Williamson, voorsitter van die KwaZulu-Natal RPO, by die onlangse streekvergaderings wat in dié provinsie gehou is, gesê.
INFRASTRUCTURE investment will be key to building on agriculture’s stellar performance over the past two years as the sector made a significant economic contribution to South Africa’s gross domestic product (GDP) result for the fourth quarter of 2021, according to Agri SA.
The importance of the agricultural sector to South Africa extends far beyond its direct contribution to GDP of around 2,5% and was emphasised when agriculture was declared a critical industry and exempted from the harshest COVID-19 lockdown regulations.
The Western Cape Dam storages are better off than previous years. The latest hydrological report released on 07 March 2022 suggest that the dam combined average dam levels in the Western Cape Water Supply System which consists of six (6) dams is currently at 77% a slight increase compared to 73,83% same time last year.
Although there are signs of potential de-escalation in the conflict between Russia and Ukraine with their Foreign Ministers expected to hold high-level talks in Turkey, the stalemate continues and the impact on global agriculture markets is already being felt.
Bacteria have a remarkable ability to adapt, evolve and survive by developing resistance to therapeutic compounds. This ability is also shared by otherpathogenic agents such as viruses, fungi, and parasites.
Die Noord-Kaapse Departement van Landbou sê hulle verwag dat die nasionale Departement van Landbou 'n helikopter sal verskaf wat sprinkaanbestrydingspanne op die grond kan bystaan. Die provinsiale departement se woordvoerder, Zandisile Luphahla, sê gebiede wat steeds deur uitbrekings geraak word, sluit in Upington, Britstown en De Aar.
Free State Agriculture (FSA) warns farming communities to take the necessary precautions to protect their maize plantations from theft. This follows after eight farming communities (Allanridge, Bothaville, Bultfontein, Koppies, Odendaalsrus, Vierfontein, Virginia and Welkom) have already been subjected to this type of crime. At Allanridge, Bultfontein and Virginia, arrests were made.
Die gemiddelde boer spandeer maklik miljoene rande op nuwe implemente (trekkers, planters, stropers of selflopergifspuite), maar om geld te spandeer aan grondmonsters, op 'n intensiewe skaal, word in baie gevalle nie eers oorweeg nie.
Alhoewel die verbod op Russiese olie die regte ding is om te doen om Oekraïne te ondersteun, gaan dit ‘n vernietigende uitwerking hê op lande, insluitend Suid-Afrika, met skerp stygings in inflasie. Dit is volgens professor Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat. Volgens vroeë aanduidings kan daar in April nog ‘n beduidende brandstofstyging wees
Tegnologie is die toekoms van landbou. Dit vergemaklik die boer se dagtake en verbeter rekordhouding. Tegnologie verander bykans daagliks, so daarom is dit goed om op hoogte van al die nuutste ontwikkelinge te bly.
The Western Cape minister of agriculture, Dr Ivan Meyer, recently met with Agri Western Cape, Vinpro, Wines of South Africa, the Fresh Producers Exporters’ Forum, Grain SA, the South African Table Grape Industry, the Citrus Growers Association and the National Wool Growers Association, regarding the impact of the Russian invasion of Ukraine on the Western Cape’s agricultural trade.
’n Mens wil nie die bobbejaan agter die bult gaan haal nie, maar gesprekke oor kunsmispryse en -beskikbaarheid op die afgelope Graan SA-kongres was onrusbarend. Die internasionale kunsmisprentjie lyk droewig.
Just for the record. Andre De Ruyter didn't break Eskom. He inherited it from a line of ANC cadres who one after the other, stole the SOE blind. If Jan Oberholzer wasn't in charge of operations whilst Cadres looted, we'd have blacked out years ago. No maintenance were done- its all about taking whatever you can out of a huge state owned company that were working like a clock before 1994.
This is just a FEW headlines of this week news stories of 260 that was posted this week on AGRI NEWS NET- Get your own Unique PIN NUMBER to read some of the stories ONLINE , when you download the APP.
DOWNLOAD AGRI NEWS NET and enjoy 7 days of real farming and Agriculture NEWS.
No medium in farming and agriculture give you so much news at one address.
AGRI NEWS NET- in jou hand- maklik om te lees en altyd op tyd- 7dae per week- 365 van die jaar- No news medium in farming and agriculture give you so much news at one address 7 days a week.
Agri News Net en Farmingportal.co.za se daaglikse gebruikers is Professionele Kommersiele landbouers met jarelange ondervinding, wat suksesvol is in alle aspekte van Landbou en voedselprodusering.
Meeste afkomstig uit familieboerdery wat deur die jare bekend is vir die vermoee om welvaart te skep.
Die wonder van fisika
Physics is So Cool pic.twitter.com/c40E73Xb7Y
— Amazing Physics (@amazing_physics) March 7, 2022
Lekker krap
the cow brush is really brilliant. They absolutely love it! Helps with circulation and keeps them all clean.
— Farmers Of The UK (@FarmersOfTheUK) March 8, 2022
There is always one of them using it! #happycows pic.twitter.com/s2CLOHLQ01
Dis 'n brawe Worshond en 'n Olifant
Basically Faf de Klerk in every game… https://t.co/9lVlXcLcR5
— Craig Ray (@craigray11) March 10, 2022
Die wonder van die natuur
Fight for Life & Food. Amazing Nature pic.twitter.com/vtEOEMzkkX
— Amazing Nature (@AmazingNature00) March 10, 2022
Dit kos krag om die grond te breek
Dragging the ruts made with the trailers taking sugar beet to the yard 3 weeks ago. Doing a good job, rest of field will be direct drilled with oats. pic.twitter.com/TtOzUM7wWJ
— Andrew Ward 🇺🇦🇬🇧🚜 (@wheat_daddy) March 11, 2022
Dit maak mens so opgewonde van Landbou
This is where the future agriculture is going and looking like right now.
— Defarmercist Alex (@DefarmerAlex) March 12, 2022
Just watch for yourself.... pic.twitter.com/1fqxrMDkGV