EKONOMIESE GROEI – EERSTE KWARTAAL 2020 Fanie Brink, Onafhanklike Landbou-ekonoom-

Star InactiveStar InactiveStar InactiveStar InactiveStar Inactive
 

Ekonomiese groei word deur die vraag- en aanbodkant van die ekonomie geskep en deur die winsmotief gedryf en op basis van ‘n internasionaal erkende en aanvaarde metodologie deur Statistiek SA bereken. Die reële Bruto Binnelandse Produk (BBP)1) vir die eerste kwartaal van 2020 word in die kwartaallikse publikasie (P0441) van Statistiek SA uiteengesit wat gister vrygestel is.

Lees die volle PDF verslag op die skakel BO-