• Kaap Agri, die JSE-genoteerde landbouverwante kleinhandel-, handel- en dienste-groep, bly optimisties oor die vooruitsigte vir die landbou in Suid-Afrika, en verwag vanjaar ’n gedeeltelike herstel van verlore groei namate droogtetoestande in die Wes-Kaap verbeter.